NUMERI 29:36
NUMERI 29:36 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet 'n brand-offer gee, dit is 'n vuur-offer wat lekker ruik vir die Here. Die vuur-offer is: 'n bul, 'n skaap-ram, en sewe jaaroud ram-lammers. Dit moet gesonde diere wees.
NUMERI 29:36 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En julle moet as brandoffer, as vuuroffer van lieflike geur aan die HERE bring: een bul, een ram, sewe jaaroud lammers sonder gebrek
NUMERI 29:36 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle moet as brandoffer wat deur die Here aanvaar word, 'n bul, 'n ram en sewe jaaroud lammers offer, almal sonder liggaamsgebrek
NUMERI 29:36 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle moet 'n brandoffer, 'n offergawe met 'n aangename geur vir die HERE, aanbied: een bul, een ram en sewe jaaroud ramlammers sonder gebrek
NUMERI 29:36 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar julle moet 'n brandoffer, 'n vuuroffer van lieflike geur aan die HERE bring: een bul, een ram, sewe jaaroud lammers sonder gebrek