YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

NUMERI 21:6

NUMERI 21:6 Bybel vir almal (ABA)

Toe het die Here slange gestuur wat vlerke het. Die slange het die mense gepik, en baie Israeliete het gesterf.

Deel
Lees NUMERI 21

NUMERI 21:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Toe stuur die HERE giftige slange onder die volk wat die volk gebyt het; en baie mense uit Israel het gesterwe.

Deel
Lees NUMERI 21

NUMERI 21:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het toe giftige slange onder die volk ingestuur. Die slange het die mense gepik en baie Israeliete het gesterf.

Deel
Lees NUMERI 21

NUMERI 21:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die HERE het toe giftige slange onder die volk ingestuur en hulle het die volk gepik. Baie mense van die volk Israel het gesterf.

Deel
Lees NUMERI 21

NUMERI 21:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En die HERE het vuurslange onder die volk gestuur, en hulle het die volk gebyt; en baie mense van Israel het gesterf.

Deel
Lees NUMERI 21

NUMERI 21:6 Die Boodskap (DB)

Toe stuur die Here giftige slange onder die volk in. Die slange het hulle gepik en baie van hulle is dood.

Deel
Lees NUMERI 21

NUMERI 21:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE het toe giftige slange onder die volk gestuur. Hulle het die volk gepik. Baie uit Israel is daarvan dood.

Deel
Lees NUMERI 21
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's