NUMERI 20:4
NUMERI 20:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Waarom het julle die geloofsgemeenskap van die HERE na hierdie woestyn gebring? Was dit sodat ons en ons vee hier moet sterf?
Deel
Lees NUMERI 20NUMERI 20:4 Bybel vir almal (ABA)
Hoekom het julle die volk van die Here na hierdie woestyn gebring sodat ons en ons diere hier moet sterf?
Deel
Lees NUMERI 20NUMERI 20:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En waarom het julle die vergadering van die HERE in hierdie woestyn gebring, dat ons en ons vee daar sou sterwe?
Deel
Lees NUMERI 20NUMERI 20:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Waarom het julle die volk van die Here na hierdie woestyn toe gebring, dat ons en ons vee hier moet sterwe?
Deel
Lees NUMERI 20NUMERI 20:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En waarom het julle die vergadering van die HERE in hierdie woestyn gebring, dat ons en ons vee daar sou vrek?
Deel
Lees NUMERI 20