NUMERI 20:29
NUMERI 20:29 Bybel vir almal (ABA)
en toe die volk besef dat Aäron dood is, het al die Israeliete 30 dae lank oor hom gehuil en getreur.
Deel
Lees NUMERI 20NUMERI 20:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe die hele vergadering sien dat Aäron gesterf het, het die hele huis van Israel Aäron beween dertig dae lank.
Deel
Lees NUMERI 20NUMERI 20:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe die hele volk Israel verneem dat Aäron dood is, het hulle almal oor hom getreur, dertig dae lank.
Deel
Lees NUMERI 20NUMERI 20:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe die hele volksvergadering sien dat Aäron gesterf het, het die hele huis van Israel dertig dae lank oor Aäron getreur.
Deel
Lees NUMERI 20NUMERI 20:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe die hele vergadering sien dat Aäron dood was, het hulle dertig dae lank oor Aäron getreur, die hele huis van Israel.
Deel
Lees NUMERI 20