NUMERI 20:25
NUMERI 20:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Neem Aäron en sy seun Eleásar, en laat hulle op die berg Hor opklim
Deel
Lees NUMERI 20NUMERI 20:25 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet Aäron en sy seun Eleasar neem en jy moet hulle bo-op Hor-berg bring.
Deel
Lees NUMERI 20NUMERI 20:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vat vir Aäron en sy seun Eleasar saam en gaan na Horberg toe.
Deel
Lees NUMERI 20NUMERI 20:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Neem Aäron en sy seun Eleasar en laat hulle die berg Hor uitklim.
Deel
Lees NUMERI 20NUMERI 20:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Vat Aäron en sy seun Eleasar en bring hulle op na die berg Hor.
Deel
Lees NUMERI 20