NUMERI 20:21
NUMERI 20:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
So het Edom geweier om Israel deur sy gebied te laat trek, en Israel moes van Edom af wegdraai.
Deel
Lees NUMERI 20NUMERI 20:21 Bybel vir almal (ABA)
Die Edomiete wou nie hê dat die Israeliete deur hulle land moet gaan nie, en die Israeliete het weggedraai van die land Edom.
Deel
Lees NUMERI 20NUMERI 20:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So het Edom dan geweier om Israel toe te laat om deur sy grondgebied te trek. Daarop het Israel van hom af weggedraai.
Deel
Lees NUMERI 20NUMERI 20:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
So het Edom geweier om aan Israel deurtog deur sy grondgebied te verleen, en Israel het van hom af weggedraai.
Deel
Lees NUMERI 20NUMERI 20:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom het Edom geweier om Israel deur sy grondgebied te laat trek; daarom het Israel van hom afgewyk.
Deel
Lees NUMERI 20