NUMERI 20:18
NUMERI 20:18 Bybel vir almal (ABA)
Die koning van Edom het geantwoord: “Julle mag nie deur my land gaan nie. As julle dit doen, dan sal ek oorlog maak teen julle.”
Deel
Lees NUMERI 20NUMERI 20:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Edom antwoord hom: Jy sal deur my nie trek nie, anders sal ek jou met die swaard tegemoettrek.
Deel
Lees NUMERI 20NUMERI 20:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die koning van Edom het egter geantwoord: “Jy mag nie deur my gebied trek nie, want dan trek ek jou met die swaard tegemoet.”
Deel
Lees NUMERI 20NUMERI 20:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar Edom het vir hom laat weet: “Jy mag nie deur my gebied trek nie; anders trek ek jou met die swaard tegemoet.”
Deel
Lees NUMERI 20NUMERI 20:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Edom sê vir hom: Jy mag nie by my verbygaan nie, dat ek nie met die swaard teen jou uittrek nie.
Deel
Lees NUMERI 20