NUMERI 2:28
NUMERI 2:25-31 Bybel vir almal (ABA)
“Die vlag van die Dan-kamp moet noord van die tempel-tent staan. Die stamme wat hulle tente daar in groepe moet opslaan, is: “Dan wat 62 700 manne het, hulle leier is Agiëser seun van Ammi-Saddai, Aser wat 41 500 manne het, hulle leier is Pagiël seun van Okran, Naftali wat 53 400 manne het, hulle leier is Agira seun van Enan. “In die Dan-kamp is hulle almal saam 157 600 manne en hulle moet laaste gaan.”
Deel
Lees NUMERI 2NUMERI 2:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En sy leër met hulle geteldes was een-en-veertigduisend-vyfhonderd.
Deel
Lees NUMERI 2NUMERI 2:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
met sy leër, dié wat ingeskryf is: 41 500.
Deel
Lees NUMERI 2