YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

NUMERI 19:7

NUMERI 19:7 Bybel vir almal (ABA)

Daarna moet hy sy klere was en hy moet bad. Dan mag hy in die kamp kom, maar hy sal tot die aand onrein wees.

Deel
Lees NUMERI 19

NUMERI 19:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Dan moet die priester sy klere was en sy liggaam in die water bad, en daarna mag hy in die laer kom; en die priester sal tot die aand toe onrein wees.

Deel
Lees NUMERI 19

NUMERI 19:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dan moet hy sy klere was en hom bad. Daarna mag hy in die kamp kom, maar hy sal die res van die dag onrein wees.

Deel
Lees NUMERI 19

NUMERI 19:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die priester moet dan sy klere was en sy liggaam met water afspoel; daarna mag hy in die kamp ingaan. Die priester is egter •onrein tot die aand.

Deel
Lees NUMERI 19

NUMERI 19:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Dan moet die priester sy klere was en sy vlees in water bad, en daarna moet hy in die laer ingaan, en die priester moet tot die aand toe onrein wees.

Deel
Lees NUMERI 19

NUMERI 19:7 Die Boodskap (DB)

Daarna moet die priester sy klere was en bad voordat hy weer mag teruggaan kamp toe. Hy is egter vir die res van die dag nie geskik om diens te doen in die tent nie.

Deel
Lees NUMERI 19

NUMERI 19:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die priester moet dan sy klere en homself met water was. Daarna kan hy na die kamp toe teruggaan. Die priester is egter onrein tot die aand toe.

Deel
Lees NUMERI 19
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's