NUMERI 18:5
NUMERI 18:5 Bybel vir almal (ABA)
Julle self moet die werk by die tempel-tent en die altaar doen. Dan sal Ek nie weer kwaad word vir die Israeliete nie.
NUMERI 18:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En julle moet die diens van die heiligdom en die diens van die altaar waarneem, sodat daar verder geen toorn oor die kinders van Israel kom nie.
NUMERI 18:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Net júlle mag die diens by die heiligdom en die altaar waarneem, sodat die toorn van die Here nie weer oor die Israeliete kom nie.
NUMERI 18:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle moet die verpligtinge by die heiligdom en die altaar nakom, sodat die Israeliete nie weer deur 'n oordeel uit toorn getref word nie.
NUMERI 18:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En julle moet die diens van die heiligdom en die diens van die altaar waarneem, sodat daar geen toorn meer oor die kinders van Israel kom nie.