YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

NUMERI 14:6

NUMERI 14:6 Bybel vir almal (ABA)

Josua seun van Nun en Kaleb seun van Jefunne was twee van die manne wat gaan kyk het hoe die land lyk. Hulle het hulle klere geskeur

Deel
Lees NUMERI 14

NUMERI 14:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En Josua, die seun van Nun, en Kaleb, die seun van Jefúnne, twee van die wat die land verken het, het hulle klere geskeur

Deel
Lees NUMERI 14

NUMERI 14:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ook het Josua seun van Nun, en Kaleb seun van Jefunne, manne wat saam die land verken het, hulle klere geskeur

Deel
Lees NUMERI 14

NUMERI 14:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Josua, seun van Nun, en Kaleb, seun van Jefunne, twee van dié wat die land verken het, het hulle klere geskeur

Deel
Lees NUMERI 14

NUMERI 14:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Josua, die seun van Nun, en Kaleb, die seun van Jefunne, wat was van die wat die land verken het, het hulle klere geskeur.

Deel
Lees NUMERI 14

NUMERI 14:6 Die Boodskap (DB)

Maar Nun se seun Josua en Jefunne se seun Kaleb, twee van die leiers wat saam was Kanaän toe, het van hartseer hulle klere stukkend geskeur

Deel
Lees NUMERI 14

NUMERI 14:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josua, seun van Nun, en Kaleb, seun van Jefunne, wat saam die land gaan verken het, het hulle klere geskeur.

Deel
Lees NUMERI 14
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's