NUMERI 14:41
NUMERI 14:41 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Moses het gesê: Waarom oortree julle tog die bevel van die HERE, aangesien dit tog nie sal geluk nie?
Deel
Lees NUMERI 14NUMERI 14:41 Bybel vir almal (ABA)
Moses het vir hulle gesê: “Hoekom hou julle aan om ongehoorsaam te wees aan die Here? Julle sal nie slaag nie.
Deel
Lees NUMERI 14NUMERI 14:41 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Moses het gesê: “Waarom oortree julle die bevel van die Here? Julle sal nie die land verower nie.
Deel
Lees NUMERI 14NUMERI 14:41 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar Moses het geantwoord: “Waarom nou skielik? Julle oortree die bevel van die HERE. Dit sal nie slaag nie.
Deel
Lees NUMERI 14NUMERI 14:41 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Moses: Waarom oortree julle nou die gebod van die HERE? maar dit sal nie voorspoedig wees nie.
Deel
Lees NUMERI 14