NUMERI 14:37
NUMERI 14:37 Bybel vir almal (ABA)
Daardie manne wat die vals stories vertel het, het almal gesterf van die pes wat die Here gestuur het.
NUMERI 14:37 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
die manne wat 'n slegte gerug aangaande die land versprei het, het gesterwe deur 'n plaag voor die aangesig van die HERE.
NUMERI 14:37 Afrikaans 1983 (AFR83)
almal wat vir die slegte gerug oor die land verantwoordelik was, het gesterwe deur 'n plaag wat deur die Here gestuur is.
NUMERI 14:37 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
ja, daardie manne wat 'n slegte gerug oor die land versprei het, het deur 'n plaag in die HERE se teenwoordigheid omgekom.
NUMERI 14:37 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Selfs daardie manne wat die slegte gerug oor die land gebring het, het gesterf deur die plaag voor die aangesig van die HERE.