NUMERI 14:33
NUMERI 14:33 Bybel vir almal (ABA)
en julle kinders sal 40 jaar lank skape en bokke moet oppas in die woestyn. Julle was ontrou, en daarom sal hulle swaarkry, totdat al julle dooie liggame in die woestyn lê.
Deel
Lees NUMERI 14NUMERI 14:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En julle kinders sal soos herders rondtrek in die woestyn, veertig jaar lank, en sal so die gevolge van julle hoerery dra totdat julle lyke in die woestyn verteer is.
Deel
Lees NUMERI 14NUMERI 14:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle kinders sal veertig jaar lank in die woestyn rondtrek. Hulle sal die gevolge van julle ontrou moet dra totdat julle almal se lyke in die woestyn lê.
Deel
Lees NUMERI 14