NUMERI 14:32 - Compare All Versions
NUMERI 14:32 ABA (Bybel vir almal)
Maar julle, julle dooie liggame sal in hierdie woestyn lê
Deel
NUMERI 14 ABANUMERI 14:32 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Maar júlle lyke sal in hierdie woestyn lê.
Deel
NUMERI 14 AFR53NUMERI 14:32 AFR83 (Afrikaans 1983)
Maar julle lyke sal in hierdie woestyn bly lê.
Deel
NUMERI 14 AFR83NUMERI 14:32 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar wat julle betref, julle dooie liggame sal in hierdie woestyn val.
Deel
NUMERI 14 AFR20NUMERI 14:32 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar julle, julle lyke, hulle sal in hierdie woestyn val.
Deel
NUMERI 14 CAB23NUMERI 14:32 DB (Die Boodskap)
Maar julle sal in hierdie woestyn doodgaan en julle geraamtes sal hier agterbly.
Deel
NUMERI 14 DBNUMERI 14:32 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Maar julle lyke sal hierdie hele woestyn vol lê.
Deel
NUMERI 14 NLV