NUMERI 14:1
NUMERI 14:1 Bybel vir almal (ABA)
Die hele volksvergadering het hard geskree, en die mense het daardie hele nag gehuil.
Deel
Lees NUMERI 14NUMERI 14:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
TOE het die hele vergadering uitgeroep — hulle het hul stem verhef, en die volk het dié nag geween.
Deel
Lees NUMERI 14NUMERI 14:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daardie nag het die hele volksvergadering aanhoudend gekla.
Deel
Lees NUMERI 14