NUMERI 12:9 - Compare All Versions

NUMERI 12:9 AFR83 (Afrikaans 1983)

Die toorn van die Here het teen hulle ontvlam en Hy het van hulle af weggegaan.

NUMERI 12:9 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

En die toorn van die HERE het teen hulle ontvlam, en Hy het weggegaan.

NUMERI 12:9 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Die HERE was kwaad vir hulle en Hy het weggegaan.

NUMERI 12:9 DB (Die Boodskap)

Die Here was baie kwaad vir hulle. Toe Hy daar weggaan

NUMERI 12:9 ABA (Bybel vir almal)

Die Here was kwaad vir Aäron en Mirjam en Hy het weggegaan.

NUMERI 12:9 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Die toorn van die HERE het teen hulle ontbrand, en Hy het weggegaan.

NUMERI 12:9 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En die toorn van die HERE het teen hulle ontvlam; en hy het vertrek.