YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

NUMERI 12:7

NUMERI 12:7 Bybel vir almal (ABA)

Maar my dienaar Moses is nie so 'n profeet nie, hy is die persoon wat Ek gekies en aangestel het oor almal wat aan My behoort.

Deel
Lees NUMERI 12

NUMERI 12:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

So is dit nie met my kneg Moses nie: in my hele huis is hy getrou.

Deel
Lees NUMERI 12

NUMERI 12:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar met my dienaar Moses is dit anders. Hy is die betroubaarste in my diens.

Deel
Lees NUMERI 12

NUMERI 12:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Met my dienskneg Moses is dit anders. In my hele huishouding is hy betroubaar.

Deel
Lees NUMERI 12

NUMERI 12:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Dit is nie so met my dienaar Moses nie, wat getrou is in my hele huis.

Deel
Lees NUMERI 12

NUMERI 12:7 Die Boodskap (DB)

Maar dit is nie hoe Ek met my dienaar Moses werk nie. Hy is my spesiale vertroueling.

Deel
Lees NUMERI 12

NUMERI 12:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek maak nie so met Moses my dienaar nie. Hy is die betroubaarste van al my mense.

Deel
Lees NUMERI 12
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's