NUMERI 12:11
NUMERI 12:11 Bybel vir almal (ABA)
Aäron het vir Moses gesê: “Asseblief, Meneer, jy moenie vir ons straf oor die sonde wat ons gedoen het nie, ons was dwaas.
NUMERI 12:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop sê Aäron vir Moses: Ag, my heer, lê tog nie op ons die sonde wat ons in ons dwaasheid begaan het nie.
NUMERI 12:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het vir Moses gesê: “Asseblief, Meneer, moet tog nie die sonde wat ons in dwaasheid begaan het, teen ons hou nie.
NUMERI 12:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Aäron het vir Moses gesê: “Asseblief, my heer, moet tog nie die straf vir die sonde wat ons in ons dwaasheid begaan het, op ons lê nie.
NUMERI 12:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Aäron vir Moses: Ag, my heer, lê tog die sonde nie op ons waarmee ons dwaas gehandel het en waarmee ons gesondig het nie.