NUMERI 12:1
NUMERI 12:1 Bybel vir almal (ABA)
Moses het getrou met 'n vrou wat van die land Kus gekom het. Mirjam en Aäron was ontevrede en het daaroor met Moses gepraat.
NUMERI 12:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN Mirjam en Aäron het teen Moses gespreek vanweë die Kusitiese vrou wat hy geneem het; want hy het 'n Kusitiese vrou geneem.
NUMERI 12:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Mirjam en Aäron het vir Moses aangespreek oor die Kussitiese vrou wat hy gevat het, want hy het met 'n Kussitiese vrou getrou.
NUMERI 12:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Mirjam en ook Aäron het teen Moses uitgevaar oor die Kussiet wat hy as vrou geneem het. Ja, hy het 'n Kussiet as vrou geneem!
NUMERI 12:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Mirjam en Aäron het teen Moses gespreek ter wille van die Kusietiese vrou met wie hy getrou het, want hy het 'n Kusietiese vrou getrou.