YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

NEHEMIA 1:4

NEHEMIA 1:4 Bybel vir almal (ABA)

Toe ek dit hoor, het ek gaan sit en huil. Ek het 'n paar dae lank gehuil en getreur, ek het niks geëet nie en ek het gebid tot die God van die hemel.

Deel
Lees NEHEMIA 1

NEHEMIA 1:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En toe ek hierdie woorde hoor, het ek gesit en ween, en ek het dae lank getreur; en ek het gevas en gebid voor die aangesig van die God van die hemel

Deel
Lees NEHEMIA 1

NEHEMIA 1:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

By die aanhoor van dié woorde het ek gaan sit en gehuil en dae lank getreur. Ek het gevas en tot die God van die hemel gebid.

Deel
Lees NEHEMIA 1

NEHEMIA 1:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Toe ek hierdie woorde hoor, het ek gaan sit en huil; ek het dae lank getreur. Ek het aanhou vas en voor die God van die hemel gebid.

Deel
Lees NEHEMIA 1

NEHEMIA 1:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En dit het gebeur, toe ek hierdie woorde hoor, het ek gaan sit en geween en sekere dae getreur en gevas en gebid voor die God van die hemel

Deel
Lees NEHEMIA 1

NEHEMIA 1:4 Die Boodskap (DB)

Toe ek hierdie slegte nuus hoor, het ek gaan sit en huil. Ek was so hartseer dat ek dae lank niks geëet het nie. Ek het tot die God van die hemel gebid.

Deel
Lees NEHEMIA 1

NEHEMIA 1:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe ek dit hoor, het ek gaan sit en huil. Vir dae aaneen het ek getreur, gevas en tot die God van die hemel gebid.

Deel
Lees NEHEMIA 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's