MARKUS 9:6
MARKUS 9:6 Bybel vir almal (ABA)
Petrus het nie geweet wat hy moet sê nie, want hy en die ander twee dissipels was baie bang.
Deel
Lees MARKUS 9MARKUS 9:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want hy het nie geweet wat om te sê nie, want hulle was heeltemal verskrik.
Deel
Lees MARKUS 9MARKUS 9:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het nie geweet wat hy sê nie, so verskrik was hy saam met die ander.
Deel
Lees MARKUS 9MARKUS 9:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het immers nie geweet wat hy moet sê nie, want hulle was totaal verskrik.
Deel
Lees MARKUS 9MARKUS 9:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want hy het nie geweet wat om te sê nie; want hulle was baie bang.
Deel
Lees MARKUS 9