MARKUS 9:34
MARKUS 9:34 Bybel vir almal (ABA)
Maar hulle het stilgebly, want terwyl hulle geloop het, het hulle met mekaar gestry oor wie die belangrikste is.
Deel
Lees MARKUS 9MARKUS 9:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar hulle het stilgebly; want hulle het op die pad met mekaar gepraat oor wie die grootste is.
Deel
Lees MARKUS 9MARKUS 9:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het egter niks geantwoord nie, want hulle het langs die pad met mekaar gestry oor wie van hulle die belangrikste is.
Deel
Lees MARKUS 9MARKUS 9:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het egter stilgebly, want hulle het op pad onder mekaar geredekawel oor wie die belangrikste is.
Deel
Lees MARKUS 9MARKUS 9:34 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar hulle het stilgebly, want op die pad het hulle onder mekaar gestry wie die grootste sou wees.
Deel
Lees MARKUS 9