MARKUS 9:33
MARKUS 9:33 Bybel vir almal (ABA)
Jesus en sy dissipels het in Kapernaum gekom. Toe Jesus in die huis kom, het Hy vir die dissipels gevra: “Waaroor het julle met mekaar gestry terwyl julle geloop het?”
Deel
Lees MARKUS 9MARKUS 9:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy het in Kapérnaüm gekom; en toe Hy in die huis was, vra Hy hulle: Wat het julle op die pad met mekaar geredeneer?
Deel
Lees MARKUS 9MARKUS 9:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe hulle daarna in Kapernaum by die huis kom, het Hy vir hulle gevra: “Waaroor het julle langs die pad geloop en praat?”
Deel
Lees MARKUS 9