MARKUS 9:32
MARKUS 9:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Hulle het dit nie verstaan nie, maar was te bang om Hom daaroor uit te vra.
Deel
Lees MARKUS 9MARKUS 9:32 Bybel vir almal (ABA)
Die dissipels het nog nie verstaan wat Jesus gesê het nie en hulle was te bang om vir Hom te vra wat sy woorde beteken.
Deel
Lees MARKUS 9MARKUS 9:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het die gesegde nie verstaan nie en was bang om Hom uit te vra.
Deel
Lees MARKUS 9MARKUS 9:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het dit nie verstaan nie, maar hulle was te bang om Hom daaroor uit te vra.
Deel
Lees MARKUS 9MARKUS 9:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het hierdie uitspraak nie verstaan nie en was bang om Hom daaroor uit te vra.
Deel
Lees MARKUS 9