MARKUS 9:30
MARKUS 9:30 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het van daar weggegaan en deur Galilea gegaan. Jesus wou nie hê iemand moes weet waar hulle is nie
Deel
Lees MARKUS 9MARKUS 9:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN hulle het daarvandaan weggegaan en verbygetrek deur Galiléa; en Hy wou nie hê dat iemand dit moes weet nie.
Deel
Lees MARKUS 9MARKUS 9:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe het hulle daarvandaan weggegaan en deur Galilea gereis. Jesus wou nie hê dat iemand anders dit te wete moes kom nie.
Deel
Lees MARKUS 9