MARKUS 8:6
MARKUS 8:6 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het toe vir al die mense gesê hulle moet op die grond gaan sit om te eet. Hy het die sewe brode geneem en vir God dankie gesê daarvoor. Daarna het Hy die brood in stukke gebreek en dit vir sy dissipels gegee om vir al die mense te gee, en hulle het dit vir die mense gegee.
MARKUS 8:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy gee aan die skare bevel om op die grond te gaan sit; daarop neem Hy die sewe brode, en nadat Hy gedank het, breek Hy dit en gee dit aan sy dissipels om dit voor te sit; en hulle sit dit aan die skare voor.
MARKUS 8:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe gee Hy die mense bevel om op die grond te gaan sit. Nadat Hy die sewe brode geneem en God gedank het, het Hy dit gebreek en vir sy dissipels gegee om uit te deel, en hulle het dit aan die mense voorgesit.
MARKUS 8:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe beveel Hy die skare om op die grond te gaan sit. Nadat Hy die sewe brode geneem en gedank het, breek Hy dit en gee vir sy dissipels om voor te sit, en hulle het dit aan die skare voorgesit.
MARKUS 8:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Hy het die volk bevel gegee om op die grond te gaan sit; en Hy het die sewe brode geneem en gedank en gebreek en aan sy dissipels gegee om hulle voor te sit; en hulle het hulle voor die volk gestel.