YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MARKUS 8:29

MARKUS 8:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Hy sê vir hulle: Maar wie sê julle is Ek? En Petrus antwoord en sê vir hom: U is die Christus.

Deel
Lees MARKUS 8

MARKUS 8:29 Bybel vir almal (ABA)

Jesus het aangehou om vir hulle te vra: “Maar julle, wat sê julle? Wie sê julle is Ek?” Petrus het Hom geantwoord: “U is die Christus!”

Deel
Lees MARKUS 8

MARKUS 8:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En Hy sê vir hulle: Maar julle, wie sê julle is Ek? En Petrus antwoord en sê vir Hom: U is die Christus.

Deel
Lees MARKUS 8

MARKUS 8:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Maar julle,” vra Hy hulle, “wie, sê julle, is Ek?” Petrus antwoord Hom: “U is die Christus!”

Deel
Lees MARKUS 8

MARKUS 8:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hy vra hulle toe: “Maar julle, wie sê julle is Ek?” •Petrus antwoord Hom: “U is die Christus.”

Deel
Lees MARKUS 8

MARKUS 8:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Hy sê vir hulle: Maar wie sê julle is Ek? En Petrus antwoord en sê vir hom: U is die Christus.

Deel
Lees MARKUS 8

MARKUS 8:29 Die Boodskap (DB)

“Maar julle, wat sê julle van My? Wie is Ek?” vra Jesus hulle toe. Petrus sê toe: “U is Christus, die beloofde Redder.”

Deel
Lees MARKUS 8

MARKUS 8:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sê vir hulle: “En wat van julle, wie sê julle is Ek?” Petrus antwoord: “U is die Messias.”

Deel
Lees MARKUS 8
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's