MARKUS 8:26
MARKUS 8:26 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir die man gesê: “Gaan reguit huis toe. Moenie eers ingaan in die stad nie.”
Deel
Lees MARKUS 8MARKUS 8:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy het hom na sy huis gestuur en gesê: Moenie in die dorp gaan of dit aan iemand in die dorp vertel nie.
Deel
Lees MARKUS 8MARKUS 8:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het hom huis toe gestuur en gesê: “Moenie by die dorp aangaan nie.”
Deel
Lees MARKUS 8MARKUS 8:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus het hom huis toe gestuur en gesê: “Moenie in die dorp ingaan nie.”
Deel
Lees MARKUS 8MARKUS 8:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het hom na sy huis weggestuur en gesê: Gaan nie in die stad in nie en vertel dit nie aan iemand in die stad nie.
Deel
Lees MARKUS 8