MARKUS 8:2
MARKUS 8:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek voel innig jammer vir die skare, omdat hulle al drie dae by My bly en niks het om te eet nie.
Deel
Lees MARKUS 8MARKUS 8:2 Die Boodskap (DB)
“Ek voel jammer en bekommerd oor die mense. Hulle is nou al drie dae hier by My en hulle het niks meer oor om te eet nie.
Deel
Lees MARKUS 8MARKUS 8:2 Bybel vir almal (ABA)
“Ek voel baie jammer vir al hierdie mense, want hulle is al drie dae by My en hulle het niks kos nie.
Deel
Lees MARKUS 8MARKUS 8:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Ek kry hierdie mense innig jammer, want hulle is nou al drie dae lank hier by My en hulle het niks om te eet nie.
Deel
Lees MARKUS 8MARKUS 8:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Ek voel innig jammer vir die skare, want hulle is reeds drie dae by My en het niks om te eet nie.
Deel
Lees MARKUS 8