YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MARKUS 8:18

MARKUS 8:18 Bybel vir almal (ABA)

“ Julle het oë, maar julle sien nie, en julle het ore, maar julle hoor nie. “Kan julle nie onthou nie?

Deel
Lees MARKUS 8

MARKUS 8:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Het julle oë en sien julle nie? En het julle ore en hoor julle nie?

Deel
Lees MARKUS 8

MARKUS 8:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle wat oë het, sien julle dan nie? Julle wat ore het, hoor julle dan nie? Onthou julle nie

Deel
Lees MARKUS 8

MARKUS 8:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“Het julle oë, en sien julle nie? Het julle ore, en hoor julle nie? “En onthou julle nie

Deel
Lees MARKUS 8

MARKUS 8:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

As julle oë het, sien julle nie? en as julle ore het, hoor julle nie? en onthou julle nie?

Deel
Lees MARKUS 8

MARKUS 8:18-19 Die Boodskap (DB)

Julle het oë, maar sien niks nie en het ore, maar gaan soos dowes deur die lewe. Kan julle dan nie onthou hoe baie kos oorgebly het toe Ek met vyf brode vir die 5 000 mense kos gegee het nie?” “Twaalf houers vol,” antwoord hulle vinnig.

Deel
Lees MARKUS 8

MARKUS 8:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle het oë – kan julle dan nie sien nie? Julle het ore – kan julle dan nie hoor nie? Onthou julle dan glad nie?

Deel
Lees MARKUS 8
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's