MARKUS 8:16
MARKUS 8:16 Bybel vir almal (ABA)
Die dissipels het daaroor met mekaar gepraat. Hulle het gedink Jesus sê dit omdat hulle nie brood gehad het nie.
Deel
Lees MARKUS 8MARKUS 8:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe redeneer hulle onder mekaar en sê: Dit is omdat ons geen brode het nie.
Deel
Lees MARKUS 8MARKUS 8:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het toe vir mekaar gesê dit is omdat hulle nie brood het nie.
Deel
Lees MARKUS 8MARKUS 8:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het toe onder mekaar bespiegel dat dit is omdat hulle nie brood het nie.
Deel
Lees MARKUS 8MARKUS 8:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle het onder mekaar geredeneer en gesê: Dit is omdat ons geen brood het nie.
Deel
Lees MARKUS 8