MARKUS 8:14
MARKUS 8:14 Bybel vir almal (ABA)
Die dissipels het nie genoeg brood saamgeneem nie. Hulle het net een brood by hulle in die boot gehad.
Deel
Lees MARKUS 8MARKUS 8:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het vergeet om brode saam te neem, en het net een brood by hulle in die skuit gehad.
Deel
Lees MARKUS 8MARKUS 8:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die dissipels het vergeet om brood saam te vat; hulle het net een by hulle in die skuit gehad.
Deel
Lees MARKUS 8MARKUS 8:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het vergeet om brode saam te neem. Behalwe 'n brood, het hulle niks anders by hulle in die boot gehad nie.
Deel
Lees MARKUS 8MARKUS 8:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die dissipels het vergeet om brood te neem, en hulle het nie meer as een brood saam met hulle in die skip gehad nie.
Deel
Lees MARKUS 8