MARKUS 7:9
MARKUS 7:9 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het ook vir hulle gesê: “Julle vergeet God se wette maklik, sodat julle kan aanhou doen wat julle voorouers altyd gedoen het.
MARKUS 7:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy sê vir hulle: Julle verstaan dit goed om die gebod van God opsy te sit en so julle oorlewering te onderhou.
MARKUS 7:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het verder vir hulle gesê: “Julle verstaan die kuns goed om die gebod van God opsy te skuiwe en julle oorgelewerde gebruike in stand te hou.
MARKUS 7:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het ook vir hulle gesê: “Julle verstaan die kuns goed om die gebod van God opsy te skuif en sodoende julle tradisie te handhaaf.
MARKUS 7:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Hy sê vir hulle: Ten volle verwerp julle die gebod van God, sodat julle jul eie oorlewering kan onderhou.