MARKUS 7:30
MARKUS 7:30 Bybel vir almal (ABA)
Die vrou het weggegaan. Toe sy by die huis kom, het sy gesien haar kind lê op die bed en die duiwel het klaar uitgegaan.
Deel
Lees MARKUS 7MARKUS 7:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe sy huis toe gaan, vind sy dat die duiwel uitgevaar het en dat haar dogter op die bed lê.
Deel
Lees MARKUS 7MARKUS 7:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sy by die huis kom, kry sy haar kindjie op die bed lê en die bose gees was al klaar uit haar uit.
Deel
Lees MARKUS 7MARKUS 7:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En toe sy by haar huis kom, kry sy die kindjie op die bed lê, en die demoon was reeds uit haar uit.
Deel
Lees MARKUS 7MARKUS 7:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe sy by haar huis kom, vind sy die duiwel wat uitgegaan het, en haar dogter lê op die bed.
Deel
Lees MARKUS 7