MARKUS 7:23
MARKUS 7:23 Bybel vir almal (ABA)
Al hierdie slegte dinge kom van binne. Dit maak 'n mens onrein.”
Deel
Lees MARKUS 7MARKUS 7:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Al hierdie booshede kom van binne uit en maak die mens onrein.
Deel
Lees MARKUS 7MARKUS 7:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Al hierdie slegte dinge kom van binne af en dit maak 'n mens onrein.”
Deel
Lees MARKUS 7MARKUS 7:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Al hierdie slegte dinge kom van binne af en maak 'n mens onrein.”
Deel
Lees MARKUS 7MARKUS 7:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Al hierdie slegte dinge kom van binne en maak die mens onrein.
Deel
Lees MARKUS 7