MARKUS 7:18
MARKUS 7:18 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir hulle gesê: “Julle is my dissipels, maar ook júlle verstaan dit nie. Die kos wat van buite in 'n mens ingaan, kan hom nie onrein maak nie.
MARKUS 7:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy sê vir hulle: Is julle ook so sonder verstand? Begryp julle nie dat alles wat van buite af in die mens ingaan, hom nie onrein kan maak nie
MARKUS 7:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy sê toe vir hulle: “So, dan verstaan julle dit ook nie? Begryp julle nie dat niks wat van buite af in 'n mens ingaan, hom onrein kan maak nie
MARKUS 7:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy sê toe vir hulle: “Is ook julle so sonder begrip? Verstaan julle nie dat niks wat van buite af in 'n mens ingaan, jou onrein kan maak nie?
MARKUS 7:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Hy sê vir hulle: Is julle ook so sonder verstand? Bemerk julle nie dat alles wat van buite in die mens ingaan, hom nie kan verontreinig nie