MARKUS 7:12
MARKUS 7:12 Bybel vir almal (ABA)
Julle sê vir hom hy moenie sy pa of sy ma help nie.
Deel
Lees MARKUS 7MARKUS 7:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
dan laat julle hom nie meer toe om iets vir sy vader of sy moeder te doen nie.
Deel
Lees MARKUS 7MARKUS 7:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
En so laat julle hom toe om hoegenaamd niks vir sy pa of sy ma te doen nie.
Deel
Lees MARKUS 7MARKUS 7:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
dan hoef 'n mens hoegenaamd niks meer vir sy vader of moeder te doen nie.’
Deel
Lees MARKUS 7MARKUS 7:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En julle laat hom nie meer toe om iets vir sy vader of sy moeder te doen nie
Deel
Lees MARKUS 7