MARKUS 2:9
MARKUS 2:9 Bybel vir almal (ABA)
Is dit die maklikste om vir die verlamde man te sê: ‘Ek vergewe jou sondes,’ of is dit die maklikste om te sê: ‘Staan op, tel jou slaapmat op en loop?’
Deel
Lees MARKUS 2MARKUS 2:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wat is makliker, om vir die verlamde te sê: Die sondes is jou vergewe! of om te sê: Staan op en neem jou bed op en loop?
Deel
Lees MARKUS 2MARKUS 2:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wat is makliker? Om vir die verlamde man te sê: ‘Jou sondes word vergewe’, of om te sê: ‘Staan op, vat jou draagbaar en loop’?
Deel
Lees MARKUS 2