MARKUS 2:3 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
MARKUS 2:3 AFR83 (Afrikaans 1983)
Daar kom toe mense wat 'n verlamde man na Hom toe bring. Vier van hulle het hom gedra.
Deel
MARKUS 2 AFR83MARKUS 2:3 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En daar kom mense na Hom met 'n verlamde man wat deur vier gedra word.
Deel
MARKUS 2 AFR53MARKUS 2:3 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Daar daag toe vier mans by Hom op wat ’n verlamde persoon op ’n mat dra.
Deel
MARKUS 2 NLVMARKUS 2:3 ABA (Bybel vir almal)
Daar kom toe mense wat 'n verlamde man na Hom toe bring. Vier mense het die man gedra.
Deel
MARKUS 2 ABAMARKUS 2:3 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe kom daar mense wat 'n verlamde, gedra deur vier van hulle, na Hom bring.
Deel
MARKUS 2 AFR20MARKUS 2:3 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het na hom gekom en een verlamde gebring, wat uit vier gebore is.
Deel
MARKUS 2 CAB23