MARKUS 2:24
MARKUS 2:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die Fariseërs het vir Jesus gesê: “Kyk wat doen hulle! Dis teen die wet om sulke werk op die Sabbat te doen.”
Deel
Lees MARKUS 2MARKUS 2:24 Bybel vir almal (ABA)
Die Fariseërs sê toe vir Jesus: “Kyk daar, hoekom doen jou dissipels iets wat 'n mens nie op die Sabbatdag mag doen nie?”
Deel
Lees MARKUS 2MARKUS 2:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê die Fariseërs vir Hom: Kyk, waarom doen hulle op die sabbat wat nie geoorloof is nie?
Deel
Lees MARKUS 2