Bible App logo
Soek-ikoon

MARKUS 2:11 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

MARKUS 2:11 AFR83 (Afrikaans 1983)

“Ek sê vir jou: Staan op, vat jou draagbaar en gaan huis toe.”

MARKUS 2:11 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Ek sê vir jou: Staan op, neem jou bed op en gaan na jou huis toe.

MARKUS 2:11 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

“Ek beveel jou, staan op, vat jou mat en gaan na jou huis toe!”

MARKUS 2:11 DB (Die Boodskap)

“Luister wat Ek sê. Vat jou matras en gaan huis toe.”

MARKUS 2:11 ABA (Bybel vir almal)

“Ek sê vir jou, staan op, neem jou slaapmat en gaan huis toe.”

MARKUS 2:11 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

“Ek sê vir jou, staan op, tel jou slaapmat op en gaan na jou huis.”

MARKUS 2:11 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Ek sê vir jou: Staan op en neem jou bed op en gaan na jou huis.