YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MARKUS 16:20

MARKUS 16:20 Bybel vir almal (ABA)

Sy dissipels het oral die goeie boodskap gebring. Die Here het met hulle saamgewerk sodat hulle wonderwerke kon doen. So het God bewys dat die goeie boodskap waar is.

Deel
Lees MARKUS 16

MARKUS 16:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar hulle het uitgegaan en oral gepreek, en die Here het saamgewerk en die woord bevestig deur die tekens wat daarop gevolg het. Amen.

Deel
Lees MARKUS 16

MARKUS 16:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het toe die evangelie oral gaan verkondig, en die Here het met hulle saamgewerk en hulle prediking bekragtig deur die wondertekens wat daarop gevolg het.

Deel
Lees MARKUS 16

MARKUS 16:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hulle het toe uitgegaan en oral gepreek. Die Here het met hulle meegewerk en die prediking bevestig met wondertekens wat daarop gevolg het. •Amen.

Deel
Lees MARKUS 16

MARKUS 16:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En hulle het uitgegaan en oral gepreek, terwyl die Here met hulle gewerk het en die woord bevestig het deur tekens wat daarop volg. Amen.

Deel
Lees MARKUS 16

MARKUS 16:20 Die Boodskap (DB)

Sy volgelinge het die boodskap oral gaan vertel. Die Here self het hulle gehelp en het gewys dat dit waar is deur wonderlike dinge daarna te laat gebeur.

Deel
Lees MARKUS 16

MARKUS 16:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die dissipels het toe die Goeie Nuus oral gaan verkondig, en die Here het saam met hulle gewerk en hulle boodskap bevestig deur die wondertekens wat daarmee gepaardgegaan het.

Deel
Lees MARKUS 16
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's