MARKUS 16:18
MARKUS 16:18 Die Boodskap (DB)
sal slange met hulle kaal hande optel. Gif en sulke dinge sal hulle ook niks kan aandoen nie. Hulle sal net aan siek mense raak en die mense sal dadelik gesond word.”
MARKUS 16:18 Bybel vir almal (ABA)
Hulle sal slange met hulle hande optel, en as hulle iets drink wat giftig is, dan sal dit hulle nie siek maak nie. Hulle sal hulle hande op siek mense sit, en die siek mense sal gesond word.”
MARKUS 16:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
slange sal hulle opneem; en as hulle iets dodeliks drink, sal dit hulle geen kwaad doen nie; op siekes sal hulle die hande lê, en hulle sal gesond word.
MARKUS 16:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
met hulle hande sal hulle slange optel, en as hulle iets drink wat dodelik giftig is, sal dit hulle geen kwaad doen nie; hulle sal siekes die hande oplê, en dié sal gesond word.”
MARKUS 16:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en slange met hulle hande optel. As hulle iets dodeliks sou drink, sal dit hulle nie kwaad aandoen nie, en op siekes sal hulle die hande lê, en hulle sal gesond word.”
MARKUS 16:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hulle sal slange opneem; en as hulle iets dodeliks drink, sal dit hulle geen kwaad doen nie; hulle sal die hande op die siekes lê, en hulle sal gesond word.