YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MARKUS 16:16

MARKUS 16:16 Die Boodskap (DB)

“Elkeen wat julle boodskap glo en by julle as Christene aansluit deur gedoop te word, sal gered word. Iemand wat dit nie wil glo nie, kan maar vergeet: God sal hom straf.

Deel
Lees MARKUS 16

MARKUS 16:16 Bybel vir almal (ABA)

As iemand glo en gedoop is, dan sal God hom red, maar as iemand nie glo nie, dan sal God hom straf.

Deel
Lees MARKUS 16

MARKUS 16:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Hy wat glo en hom laat doop, sal gered word; maar hy wat nie glo nie, sal veroordeel word.

Deel
Lees MARKUS 16

MARKUS 16:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie tot geloof gekom het en gedoop is, sal gered word; wie nie glo nie, sal veroordeel word.

Deel
Lees MARKUS 16

MARKUS 16:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Wie tot geloof gekom het en gedoop is, sal verlos word; maar wie nie tot geloof gekom het nie, sal veroordeel word.

Deel
Lees MARKUS 16

MARKUS 16:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hy wat glo en gedoop word, sal gered word; maar hy wat nie glo nie, sal veroordeel word.

Deel
Lees MARKUS 16

MARKUS 16:16 Die Boodskap (DB)

“Elkeen wat julle boodskap glo en by julle as Christene aansluit deur gedoop te word, sal gered word. Iemand wat dit nie wil glo nie, kan maar vergeet: God sal hom straf.

Deel
Lees MARKUS 16

MARKUS 16:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Elkeen wat glo en gedoop word, sal verlos word. Maar elkeen wat nie glo nie, sal veroordeel word.

Deel
Lees MARKUS 16
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's