YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MARKUS 16:15

MARKUS 16:15 Bybel vir almal (ABA)

Jesus het vir hulle gesê: “Gaan na die hele wêreld en bring die goeie boodskap vir al die mense.

Deel
Lees MARKUS 16

MARKUS 16:15 Bybel vir almal (ABA)

Jesus het vir hulle gesê: “Gaan na die hele wêreld en bring die goeie boodskap vir al die mense.

Deel
Lees MARKUS 16

MARKUS 16:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En Hy het vir hulle gesê: Gaan die hele wêreld in en verkondig die evangelie aan die ganse mensdom.

Deel
Lees MARKUS 16

MARKUS 16:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het vir hulle gesê: “Gaan uit, die hele wêreld in, en verkondig die evangelie aan die hele mensdom.

Deel
Lees MARKUS 16

MARKUS 16:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hy sê toe vir hulle: “Gaan die hele wêreld in en verkondig die evangelie aan die hele mensdom.

Deel
Lees MARKUS 16

MARKUS 16:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Hy sê vir hulle: Gaan die hele wêreld in en verkondig die evangelie aan elke skepsel.

Deel
Lees MARKUS 16

MARKUS 16:15 Die Boodskap (DB)

Hy sê vir hulle: “Gaan vertel vir al die mense die goeie nuus oor My. Almal moet dit hoor.

Deel
Lees MARKUS 16

MARKUS 16:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het Hy hulle beveel: “Gaan die hele wêreld in en verkondig die Goeie Nuus aan almal, oral.

Deel
Lees MARKUS 16

MARKUS 16:15

MARKUS 16:15 AFR83MARKUS 16:15 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's