MARKUS 16:13
MARKUS 16:13 Bybel vir almal (ABA)
Die twee dissipels het teruggegaan na die stad en hulle het vir die ander dissipels daarvan vertel, maar die ander dissipels het hulle ook nie geglo nie.
Deel
Lees MARKUS 16MARKUS 16:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hulle het ook gegaan en dit aan die ander vertel, maar dié het hulle ook nie geglo nie.
Deel
Lees MARKUS 16MARKUS 16:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het dit vir die ander dissipels gaan vertel, maar dié het selfs vir húlle ook nie geglo nie.
Deel
Lees MARKUS 16MARKUS 16:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het dit vir die res gaan vertel, maar dié het hulle ook nie geglo nie.
Deel
Lees MARKUS 16MARKUS 16:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle het gegaan en dit aan die oorblywendes vertel; en hulle het hulle nie geglo nie.
Deel
Lees MARKUS 16