MARKUS 15:6
MARKUS 15:6 Bybel vir almal (ABA)
Pilatus het gewoonlik op die Paasfees een gevangene uit die tronk laat kom. Die mense het gekies watter gevangene dit moet wees.
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En op die fees was hy gewoond om een gevangene, die een wat hulle gevra het, vir hulle los te laat.
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Elke paasfees het Pilatus vir die mense een gevangene, die een wat hulle gevra het, losgelaat.
Deel
Lees MARKUS 15