MARKUS 15:36
MARKUS 15:36 Bybel vir almal (ABA)
Iemand het gehardloop en hy het 'n spons vol suur wyn gemaak. Hy het dit op 'n dik riet gesit en vir Jesus probeer gee sodat Hy dit kon drink. Die man het gesê: “Wag, kom ons kyk of Elia kom om hom van die kruis af te haal.”
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:36 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe hardloop een en maak 'n spons vol asyn en sit dit op 'n riet en laat Hom drink; en hy sê: Wag, laat ons sien of Elía kom om Hom af te haal.
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:36 Afrikaans 1983 (AFR83)
Een van hulle het toe gehardloop, 'n spons in suur wyn gesteek en dit vir Hom op 'n stok gehou om te drink. Hy het gesê: “Wag, kom ons kyk of Elia hom van die kruis kom afhaal.”
Deel
Lees MARKUS 15