MARKUS 15:21
MARKUS 15:21 Bybel vir almal (ABA)
'n Man het by hulle verbygeloop. Sy naam was Simon, hy was van die stad Sirene. Hy was Aleksander en Rufus se pa. Hy het van buite in die stad ingekom. Die soldate het vir Simon gesê hy moet Jesus se kruis dra.
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN hulle het 'n sekere Simon van Ciréne wat van die veld af gekom het, die vader van Alexander en Rufus, gedwing om sy kruis te dra.
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die soldate het iemand wat daar verbygekom het, gekommandeer om Jesus se kruis te dra. Dit was Simon van Sirene, wat van buite die stad af gekom het, die pa van Aleksander en Rufus.
Deel
Lees MARKUS 15